Leer om tyd te lees

Leer om tyd te lees$3.49

Rated 0.00/5 (0) —  Free Android application by Smart Gecko Software Developemnt

About Leer om tyd te lees

Hierdie app: “Hoe Laat is dit? Leer jou kind met interaktiewe spelletjies hoe om tyd te leer lees en verstaan.

Die oefeninge en aktiwiteite in hierdie app help kinders om maklik en met pret te leer sê hoe laat dit is - die ideale voorbereiding vir skool.

Met die app (speletjie) kan jou kind na vlak een vorder tot by vlak tien. Jou kind kan leer van Analoog tyd, Digitale tyd en Geselstyd in een speletjie. Jy het ook die opsie om die speletjie te herstel, sodat jou kind weer deur elke vlak kan gaan.

Elke vlak is ‘n speletjie wat verduidelik wat om te doen en hoe om die vlak deur te kom. Wat om te verwag op elke vlak:

Vlak 1: Ure
Vlak 2: 5 Minute
Vlak 3: Halfuur
Vlak 4: Kwart oor
Vlak 5: Kwart voor
Vlak 6: Digitale tyd uur
Vlak 7: Digitale tyd minute
Vlak 8: Geselstyd Oor
Vlak 9: Geselstyd voor
Vlak 10: Oefentyd

Die karakters in the app “Mia en Anton” is interaktief en maak dit baie pret vir die kinders en die ouers om te speel. This app: "How Late it? Teach your child with interactive games learn how to read and understand time.

The exercises and activities in this app helps children with ease and fun to learn to say what time it is - the perfect preparation for school.

With the app (game) can your child to face a progress to level ten. Your child can learn from analog time, digital time and Talk Time in a game. You also have the option to restore the game, so your child can again go through each level.

Each level is a game that explains what to do and how to get through the level. What to expect at every level:

Level 1: Hours
Level 2: 5 Minutes
Level 3: Half-hour
Level 4: Quarter past
Level 5: Quarter to
Level 6: Digital time hours
Level 7: Digital time minutes
Level 8: Talk Time Over
Level 9: Talk Time for
Level 10: Training time

The characters in the app "Mia and Anton" is interactive and makes it very fun for the kids and parents to play.

How to Download / Install

Download and install Leer om tyd te lees version 3.1 on your Android device!
Downloaded 50+ times, content rating: Not rated
Android package: co.za.smartgecko.horlosie, download Leer om tyd te lees.apk

All Application Badges

Paid
app
Android
4.0.3+
n/a
Not
rated
Android app

App History & Updates

What's Changed
Minor improvements

Oh snap! No comments are available for Leer om tyd te lees at the moment. Be the first to leave one!

Share The Word!


Rating Distribution

RATING
0.05
0 users

5

4

3

2

1