Radio Pretoria

Radio Pretoria Free App

Rated 3.93/5 (27) —  Free Android application by NetDynamix - Work, Play, Dream

About Radio Pretoria

Radio Pretoria is in 1993 as ‘n Artikel 21 Maatskappy gestig met die doel om in diens van sy teikengehoor te staan. Radio Pretoria is dus nie ingestel op winsbejag nie, maar is ‘n gemeenskapsradio wat gelisensieer is om die Boere-Afrikaner gemeenskap te bedien. Persone wat belangstel om lede van die Maatskappy te word kan op die voorgeskrewe vorm aansoek doen.

How to Download / Install

Download and install Radio Pretoria version 2.0 on your Android device!
APK Size: 5.5 MB, downloaded 1,000+ times, content rating: Not rated
Android package: com.app.app0acdb1888fb8, download Radio Pretoria.apk

All Application Badges

Free
downl.
Android
2.3+
n/a
Not
rated
Android app

App History & Updates

More downloads  Radio Pretoria reached 1 000 - 5 000 downloads

What are users saying about Radio Pretoria

R70%
by R####:

Die App hang net wil glad nie oopmaak op my Tablet nie.

R70%
by R####:

Daar is nie nog 'n boerenasie se stasie soos radio Pretoria nie. Hou so aan

X70%
by X####:

Dis n ware belewenis om op mens se tablet te kan luister en geniet. Dis n puik stasie. Ons geniet julle waarlik baie. Hou so aan

R70%
by R####:

Het goed gewerk totdat Radio Pretoria sy nuwe naam gekry het en nou sê hy die hele tyd die stasie is v d lug af. Ek dink dit het maar net 'n bietjie opdatering en modernisering nodig. Wonderlik vir ons buite landers! Dankie :)

W70%
by W####:

Bly net hang op my foon en sê not responding.

S70%
by S####:

Hy is nou net gedownload en as ek hom oop maak se hy ''Pretoria radio isn't responding''

T70%
by T####:

Hierdie app is nie so goed soos Radio Pretoria nie. Dit vries net, ek kan dit glad nie gebruik nie. Ek dink ook die desktop ikoon moet by die nuwe Pretoria fm voorkoms aangepas word.


Share The Word!


Rating Distribution

RATING
3.95
27 users

5

4

3

2

1