Kamp Is Lekker

Kamp Is Lekker Free App

Rated 4.37/5 (92) —  Free Android application by Developer-Team

Advertisements

About Kamp Is Lekker

Hoekom kamp ons? Dis sekerlik in ons natuur om te kamp. Daar is ook baie redes wat dit vir ons spesiaal maak. Wanneer jy dink oor kamp, dink jou verstand outomaties aan ‘n tent en ‘n vuur, of is dit meer die gemak van ‘n karavaan? Het jy al geargumenteer oor of jou manier van ‘slaap buite’ eintlik kampering is? Wel, elkeen het sy eie mening wat kampering aanbetref. Dus, of jy ‘n nuweling is wat kampeer en jy weet nie waar om te begin nie, en of jy nou ‘n gesoute kampeerder is op soek na inspirasie, hier is ‘n APP vir ieder en elke een om sy volgende wegbreek te beplan.

How to Download / Install

Download and install Kamp Is Lekker version 1.0.2 on your Android device!
Downloaded 10,000+ times, content rating: Everyone
Android package: com.app_lekkerkamp101.layout, download Kamp Is Lekker.apk

All Application Badges

Free
downl.
Android
4.1+
For everyone
Android app

App History & Updates

Version update Kamp Is Lekker was updated to version 1.0.2
More downloads  Kamp Is Lekker reached 10 000 - 50 000 downloads

What are users saying about Kamp Is Lekker

V70%
by V####:

Die app is lekker maklik en vinnig om te gebruik Baie dankie !

U70%
by U####:

Love this app. Got to know of so many campsites.

K70%
by K####:

Great app

Q70%
by Q####:

Die app bly hang. Bly stop. Wil my nie toelaat om na kamplekke te gaan soek. Het hom seker al 50 keer uninstall en weer install.

K70%
by K####:

App crashes everytime I try open a province to view the camping sites in that province

Q70%
by Q####:

Kamp is Lekker app is 'n vinnige en maklike manier om inligting van kampplekke en kampverwante besighede te kry.

Q70%
by Q####:

Werk glad sonder sukkel en goeie beskrywings met mooi fotos

Q70%
by Q####:

Sou graag 5 ster wou gee maar sodra ek soek vir kampplekke in gauteng dan bom die app uit,maak dit reg en ek gee julle 5 ster

B70%
by B####:

Die app is lekker maklik en vinnig om te gebruik Baie dankie !

E70%
by E####:

Why three stars? Because i wanted to be the first to give it three stats. Lol. App is ok

Q70%
by Q####:

Brilliant handy app well done

W70%
by W####:

Ek gebruik net hierdie app. Fantasties!

Q70%
by Q####:

Great App! Thx

L70%
by L####:

Camping

P70%
by P####:

Mrs Thursday Crouwkamp

Q70%
by Q####:

Vrek stadig

U70%
by U####:

sa meyer

Q70%
by Q####:

Fantasties

Q70%
by Q####:

Great

Q70%
by Q####:

Die app kan nie eers oopmaak nie. Laaste woorde was dat die app suksesvol installeer het. Wat 'n grap. Een goeie punt is dat die app so maklik "uninstall"

T70%
by T####:

Holidays

U70%
by U####:

Dis mos nou die regte App vir die manne wat hou van kamp. Soek altyd ure op die internet om te regte plek op te spoor. Hier is dit net 1,2...3 en jy het hom!

N70%
by N####:

Baie lekker app vir kampeerders. Maak ons beplanning soveel makliker.

U70%
by U####:

Want kamp ís mos lekker!

M70%
by M####:

Leke man leke!

U70%
by U####:

Nou net afgelaai... Kort al lankal so iets

U70%
by U####:

Lekker man lekker

U70%
by U####:

Die app bly crash.

U70%
by U####:

Yeaaaahhh!

U70%
by U####:

I turned off all notifications yet I still received them. Deleted the app.

U70%
by U####:

App keeps on stopping. Since I downloaded it over the weekend I haven't been able to get it to work longer then two minutes.

U70%
by U####:

Hierdie app is gebou vir die regte kampers .

U70%
by U####:

Iets van alles om te weet van kamp

U70%
by U####:

Wonderlike nuwe toepassing vir kamp geesdriftiges!

D70%
by D####:

Laai baie stadig. Bly die hele tyd hang en wil my nie toelaat om by spesifieke kampplekke in te gaan nie.

U70%
by U####:

Baie nice!

U70%
by U####:

Nice

U70%
by U####:

I love this app

M70%
by M####:

Burt Matthee


Share The Word!


Rating Distribution

RATING
4.45
92 users

5

4

3

2

1