Die avonture van Braampie

Die avonture van Braampie Free App

Rated 4.34/5 (83) —  Free Android application by bruynhuis

Advertisements

About Die avonture van Braampie

Voorgeleesde afrikaanse stories vir die jong klomp. Die program het 'n boekrak met 'n reeks stories wat die kleuter of die ouer kan kop tap en dan word dit voorgelees vir die kind.
Hierdie program kan die kind help om sy luister vaardighede en denkbeeld te ontwikkel.

How to Download / Install

Download and install Die avonture van Braampie version 1.7 on your Android device!
Downloaded 5,000+ times, content rating: Everyone
Android package: com.bruynhuis.braampie, download Die avonture van Braampie.apk

All Application Badges

Free
downl.
Android
2.3+
For everyone
Android app

App History & Updates

What's Changed
Version 1.6
-----------------
- New story was added
- Superheld
Version update Die avonture van Braampie was updated to version 1.7
More downloads  Die avonture van Braampie reached 5 000 - 10 000 downloads
Version update Die avonture van Braampie was updated to version 1.5
More downloads  Die avonture van Braampie reached 1 000 - 5 000 downloads

What are users saying about Die avonture van Braampie

U70%
by U####:

My kinders is mal oor die voorlees van stories. Daar kan gerus meer sulke stories beskikbaar wees, baie beter as speletjies speel op tablette. Dankie vir die oulike stories.

U70%
by U####:

Oulike storie, MAAR Hoekom is daar net een prentjie vir die hele storie? My kleuter het heeltyd gesê blaai om mamma...Glad nie visueel stimulerend nie.

U70%
by U####:

Net jammer daar is net den prentjie per storie

D70%
by D####:

Dit sal meer interaktief wees as die karakters beweeg.

Q70%
by Q####:

Oulike stories! My seuntjie wil graag omblaai vir meer prentjies.

U70%
by U####:

My seuntjie geniet dit baja

U70%
by U####:

Baie oulik vir kleingoed wat lief is vir storieluister

D70%
by D####:

My kinders is al stapelgek oor die stories.

N70%
by N####:

Die avonture van Braampi

U70%
by U####:

Dis oulik

M70%
by M####:

Baie oulik

U70%
by U####:

Oulik

U70%
by U####:

Getting a Java.lang.unsupportedOperationException: Android Platform not supported on Samsung S6

U70%
by U####:

Dis oulik. Bietjie meer prentjies soos die stories vertel word sal lekker wees.

X70%
by X####:

Baie oulik kon net meer prente gehaad het

O70%
by O####:

Baie oulik kinders geniet die stories

N70%
by N####:

Dis baie oukik, hou so aan.

K70%
by K####:

Baie oulik!

R70%
by R####:

Vervelig

C70%
by C####:

Bake oulik...need prente sou lekker grades hey maar nog lekkerder sou nog stories grades het! Well done!

J70%
by J####:

Kon oulik gewees het as daar meer prentjies was.

C70%
by C####:

Dis oulik. Bietjie meer prentjies soos die stories vertel word sal lekker wees.

C70%
by C####:

Baie oulik...my kinders geniet dit. Wens net daar was meer stories beskikbaar.

C70%
by C####:

Okay. Die een storie links onder in die hoek maak glad nie oop nie. Maar die res is oulik.

C70%
by C####:

My kids love die stories

T70%
by T####:

Awesome

X70%
by X####:

You daarvan

K70%
by K####:

Bettie

Q70%
by Q####:

Baie oulik!

C70%
by C####:

Dis awesome...

T70%
by T####:

Baie oulik

Y70%
by Y####:

Briljant. My kinders love dit

Y70%
by Y####:

Baie opvoedkundig en n goeie storie lyn, beveel dit baie sterk aan.


Share The Word!


Rating Distribution

RATING
4.35
83 users

5

4

3

2

1