Alfabet Pret

Alfabet Pret Free App

Rated 2.74/5 (27) —  Free Android application by Helpende Hand

About Alfabet Pret

Alfabetpret maak gebruik van opwindende tegnologie (versterkte realiteit) wat sal sorg dat die diertjies in die ABC-leesboekie ’n Dag by die dieretuin behoorlik van die bladsye af spring. Besoek gerus ons webwerf vir meer inligting by www.leesapp.co.za

Wat is versterkte realiteitstegnologie?

Versterkte realiteit (VR) is wanneer die elemente van ’n regstreekse, direkte of indirekte, beeld van ’n fisiese omgewing in die regte wêreld deur rekenaar-gegenereerde sensoriese insette soos klank, video, grafika of GPS-data versterk (of aangevul) word. Daarenteen vervang virtuele realiteit die regte wêreld met ʼn gesimuleerde wêreld. Kunsmatige inligting oor die omgewing en die voorwerpe daarin kan dan bo-oor die regte wêreld vertoon word.

Hoe werk versterkte realiteitstegnologie?

Deur ʼn toepassing vir ʼn selfoon, tablet of iPad te gebruik, identifiseer en vertolk ʼn selfoon se kamera ʼn merker, dikwels ʼn swart-en-wit staafkodebeeld. Die apparatuur ontleed die merker en skep ʼn virtuele beeld op die selfoon se skerm, wat die posisie van die kamera in ag neem. Dit beteken die app werk met die kamera om die hoeke en afstand te vertolk wat die selfoon van die merker af weg is.

VR Inligting nodig by instruksies:

· Hou die kamera ver genoeg van die bladsy sodat die volle bladsy op die skerm vertoon.

· Hou die kamera direk en reguit bo die bladsy.

· Maak seker dat daar nie skaduwees op die bladsy val nie.

· Jy moet op jou foon of tablet se skerm druk, sodat die stem begin voorlees.

· Druk op die sin om weer na die voorlesing van die sin te luister.

· Druk op die diertjie om weer na die klank te luister.

Besoek http://leesapp.co.za vir meer inligting.

Alphabet uses exciting technology (enhanced reality) that will see the animals in the ABC-read book A day at the zoo properly the pages jump off. Please visit our website for more information at www.leesapp.co.za

What is enhanced reality technology?
 
Enhanced reality (VR) when the elements of a live, direct or indirect, view of a physical environment in the real world by computer-generated sensory input such as sound, video, graphics or GPS enhanced data (or supplement) is . In contrast replaced virtual reality the real world with a simulated world. Artificial information about the environment and objects can then over the real world appears therein.

How does enhanced reality technology?

By an application for a mobile phone, to use tablet or iPad, identify and interpret a phone's camera a marker, often a black-and-white barcode image. The equipment analyzes the marker and create a virtual image on the phone's screen, which takes into account the position of the camera. This means the app works with the camera to play the angles and distance phone of the marker are away.

VR information needed to instructions:

· Keep the camera far enough away from the page to the full page to the screen.

· Keep the camera directly and straight up the page.

Make sure there are no shadows fall on the page.

You should be on your phone or tablet's screen for the voice began to read.

· Press the sense to return to the reading of the sentence to listen.

· Press the animal to listen to the sound.

Visit http://leesapp.co.za for more information.

How to Download / Install

Download and install Alfabet Pret version 6.0.3 on your Android device!
Downloaded 1,000+ times, content rating: Not rated
Android package: com.helpendehand.alfabetpret, download Alfabet Pret.apk

All Application Badges

Free
downl.
Android
2.3.3+
n/a
Not
rated
Android app

App History & Updates

Version update Alfabet Pret was updated to version 6.0.3
More downloads  Alfabet Pret reached 1 000 - 5 000 downloads

What are users saying about Alfabet Pret

N70%
by N####:

Jammer dit werk nie

N70%
by N####:

Dit werk nie

Y70%
by Y####:

Dit werk wonderlik op my foon en op die tablet wat my kinders deel. My dogtertjie is Gr1 en leer makliker so as in haar boek. Hierdie maak dat sy meer wil leer. Dankie julle vir 'n Afrikaanse app!!!

N70%
by N####:

Werk nie

U70%
by U####:

App werk nie - kry net die eerste skerm en dan kamera

E70%
by E####:

Dit werk nie. Ek het al die instruksies gevolg en niks gebeur nie.

C70%
by C####:

Maak kamera oop. Dit is jammer dat dit ni week

C70%
by C####:

Maak nie eers oop nie. Net die titel blad prent en dan vries hy

C70%
by C####:

Werk nie

C70%
by C####:

werk nie

C70%
by C####:

Dit wys net die kamera en verder gebeur niks.

C70%
by C####:

App werk nie op Samsung S4mini nie. Hang en fail to start.

R70%
by R####:

Wanneer die app oop maak gaan dit na die kamera toe en niks anders gebeur nie.

T70%
by T####:

All that happens is that the screen shows what my camera is seeing??

C70%
by C####:

Kry ook net 'n kamera


Share The Word!


Rating Distribution

RATING
2.75
27 users

5

4

3

2

1