Sasol Voëls vir Beginners

Sasol Voëls vir Beginners Free App

Rated 4.00/5 (13) —  Free Android application by App Developer Studio

Advertisements

About Sasol Voëls vir Beginners

Het jy geweet?
• Witpelikane lewe tot 30 jaar in die natuur.
• Flaminke is grys-wit van kleur by geboorte, en word pienk as gevolg van die hoë persentasie van karotenoïed pigmente in die skaaldiere wat hulle eet.
• Die nonnetjie-uil sluk sy prooi heel in, waarna die hare en bene in 'n klein klont uitgespoeg word!

Leer meer interessante feite oor Suider-Afrika se ryke voëllewe met behulp van die Sasol Algemene Voëls vir Beginners toep.

Die toep is handig en maklik om te gebruik, en is 'n ryk bron van inligting oor die voëlspesies wat jy heel waarskynlik in jou woonbuurt, naby vleilande, riviere en damme, óf in die bos te sien sal kry.

Die toep is hoogs geskik vir beginners sowel as besoekers aan die streek. Dit sluit in pragtige foto's, video's, voëlroepe, kaarte en maklik leesbare teks oor Suider-Afrika se algemene voëls (insluitend die bewaringstatus van elke spesie).

Die toep wat hier afgelaai kan word bevat 5 gratis spesiebeskrywings. Die res van die 41 spesies kan ontsluit word met 'n enkele in-toep aankoop. Die aanvanklike aflaai grootte van die toep

HOOFKENMERKE
• Maklik om te gebruik, navigeer en soek
• Bevat 46 spesies
• Ongeveer 240 foto's
• Video's en roepe, waar beskikbaar
• Die toep is volkome in Afrikaans

How to Download / Install

Download and install Sasol Voëls vir Beginners version 1.0 on your Android device!
Downloaded 1,000+ times, content rating: Everyone
Android package: za.co.randomstruik.FirstFieldGuideAlgemeneVoels, download Sasol Voëls vir Beginners.apk

All Application Badges

Free
downl.
Android
2.2+
Bug
buster
For everyone
Android app

App History & Updates

What's Changed
Optimised for latest versions of Android
New splash screen
Bug fixes
More downloads  Sasol Voëls vir Beginners reached 1 000 - 5 000 downloads
More downloads  Sasol Voëls vir Beginners reached 500 - 1 000 downloads
Name changed  Name changed! Sasol Veldgids Algemene Voëls now is known as Sasol Voëls vir Beginners.

What are users saying about Sasol Voëls vir Beginners

R70%
by R####:

Superb app


Share The Word!


Rating Distribution

RATING
4.05
13 users

5

4

3

2

1