Sasol Soogdiere vir Beginners

Sasol Soogdiere vir Beginners Free App

Rated 2.73/5 (11) —  Free Android application by App Developer Studio

About Sasol Soogdiere vir Beginners

Het jy geweet?
• 'n Luiperd se stert is so lank soos sy liggaam.
• Grondeekhorings fluit hard wanneer hulle bedreig word.
• Leeus brul so hard dat hulle van 10 km ver gehoor kan word!

Leer meer interessante feite oor Afrika se diereryk met behulp van die Sasol Soogdiere vir Beginners toep.

Die toep is handig en maklik om te gebruik, en is 'n ryk bron van inligting oor die mees algemene diere wat jy in die streek sal teëkom – óf in ’n nasionale park of naturreservaat, óf op ’n staptoer in die natuur, óf selfs langs die kus. Van die ‘Groot Vyf’ tot die soogdiere wat in die oseaan leef, hierdie toep dek alles.

Die toep is hoogs geskik vir beginners sowel as besoekers aan die streek. Dit sluit in pragtige foto's, video's diereroepe, kaarte en maklik leesbare teks oor Suider-Afrika se natuurlewe (insluitend die bewaringstatus van elke spesie).

Die toep wat hier afgelaai kan word bevat 5 gratis spesiebeskrywings. Die res van die 41 spesies kan ontsluit word met 'n enkele in-toep aankoop. Die aanvanklike aflaai grootte van die toep is omtrent 140 mb, want al 46 spesies word terselfdertyd afgelaai.

HOOFKENMERKE
• Maklik om te gebruik, navigeer en soek
• Bevat 46 spesies
• Ongeveer 240 foto's
• Video's and diereroepe is ingesluit, waar beskikbaar

Application Screenshots

Screenshot #1: Sasol Soogdiere vir Beginners for Android
Screenshot #2: Sasol Soogdiere vir Beginners for Android

Never Miss An Update!

Follow Android Blip on Facebook / Google+


Download / Install

Download and install Sasol Soogdiere vir Beginners version 1.0 on your Android device!
Downloaded 500+ times, content rating: Not rated
Android package: za.co.randomstruik.FirstFieldGuideSoogdiere, download Sasol Soogdiere vir Beginners.apk

All Application Badges

Free
downl.
Android
2.2+
Bug
buster
n/a
Not
rated
Android app

App History & Updates

What's Changed
Optimised for latest versions of Android
New splash screen
Bug fixes

Share The Word!


Rating Distribution

RATING
2.75
11 users

5

4

3

2

1