Woord vir Woord demo

Woord vir Woord demo Free Game

Rated 4.63/5 (8) —  Free Android application by Marnet

Advertisements

About Woord vir Woord demo

Woord vir Woord spel is 'n aflyn Bybel woord spel sonder advertensies.

Die spel verbind meer as 7000 woorde in die Bybel met skrifte, name, voorwerpe, die natuur ens.
Die spel het 5 verskillende vlakke en 5 kategorieë.
DIE DEMO WEERGAWE HET BEPERKTE TOEGANG EN WOORDE.
Nadat die speler 'n keuse gemaak het word die skrifgedeelte vertoon waarin die regte woord voorkom.
Die spel is opwindend, geestelik verrykend en 'n uitdaging op al die vlakke.

Die woord spel is gewild onder alle ouderdoms groepe.

Geniet die spel!

How to Download / Install

Download and install Woord vir Woord demo version 1.1.4.5 on your Android device!
Downloaded 500+ times, content rating: Everyone
Android package: project.woordspel14, download Woord vir Woord demo.apk

All Application Badges

Free
downl.
Android
3.2+
For everyone
Android game

Game History & Updates

More downloads  Woord vir Woord demo reached 500 - 1 000 downloads

What are users saying about Woord vir Woord demo

Z70%
by Z####:

How do I buy the next game

Z70%
by Z####:

How do l update....please!!please apdate!!!!

B70%
by B####:

Die Bybel woord spel is opwindend en verrykend. Demo weergawe het beperkte woorde maar die volledige weergawe het meer as 7000 woorde uit die Bybel

D70%
by D####:

Baie interesante manier om so speel-speel deur die Bybel te stap. Goed saam gestel. Baie geluk en dankie vir die harde werk en moeite.

C70%
by C####:

Die Bybel woord spel is opwindend en verrykend. Demo weergawe het beperkte woorde maar die volledige weergawe het meer as 7000 woorde uit die Bybel.

C70%
by C####:

Baie oulike speletjie. Indrukwekkend en sal verseker jou Bybel kennis vermeerder.


Share The Word!


Rating Distribution

RATING
4.65
8 users

5

4

3

2

1